Numeri 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

en julle vir My, die Here, van julle beeste of kleinvee 'n vuuroffer wil aanbied wat vir My aanvaarbaar is, 'n brandoffer of 'n ander diereoffer om 'n gelofte te betaal of as vrywillige offer, of by julle feestye,

Numeri 15

Numeri 15:1-13