Numeri 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet vir die persoon wat onopsetlik gesondig het, voor My versoening doen, en as die versoening vir hom gedoen is, sal die sonde hom vergewe word.

Numeri 15

Numeri 15:25-37