Numeri 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die Here ons goedgesind is, sal Hy ons na hierdie land toe bring en dit aan ons gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning.

Numeri 14

Numeri 14:1-16