Numeri 14:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe die oggend vroeg klaargemaak en na die hoë Bergland toe begin trek. “Ons was verkeerd,” het hulle gesê, “ons wil nou optrek na die plek toe wat die Here beloof het.”

Numeri 14

Numeri 14:39-45