Numeri 13:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het deur die Suidland getrek en by Hebron gekom, waar Agiman, Sesai en Talmai, afstammelinge van Enak, gewoon het. Hebron is reeds sewe jaar voor die Egiptiese stad Soan gebou.

Numeri 13

Numeri 13:21-30