Numeri 11:34-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Hulle het dié plek Kibrot-Taäwa genoem, omdat hulle die gulsige mense daar begrawe het.

35. Van Kibrot-Taäwa af het die volk na Gaserot toe weggetrek en daar gebly.

Numeri 11