Numeri 11:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vleis was nog tussen hulle tande, hulle het nog nie begin kou nie, toe ontvlam die toorn van die Here teen die volk. Hy het baie van hulle om die lewe gebring.

Numeri 11

Numeri 11:25-35