Numeri 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het toe in die wolk afgekom, met Moses gepraat en 'n deel van die Gees wat op Moses was, op die sewentig laat kom. Toe die Gees op hulle kom, het hulle as profete begin optree, maar daarna nie meer nie.

Numeri 11

Numeri 11:16-28