Nehemia 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het hom getrou teenoor U bevind,met hom 'n verbond gesluitdat U die land van die Kanaäniete,die Hetiete en Amoriete,die Feresiete, Jebusiete en Girgasiete,aan sy nageslag sou gee,en U het u belofte nagekom;U is betroubaar.

Nehemia 9

Nehemia 9:7-17