Nehemia 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is U! U alleen is Here!U het die hemel gemaak,die hoogste hemel en sy hele leërmag,die aarde en alles daarop,die oseane en alles daarin.U laat hulle almal lewe;die hemelse leërmag buig voor U.

Nehemia 9

Nehemia 9:1-11