Nehemia 9:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar in u groot barmhartigheidhet U hulle nie heeltemal uitgewis nie,hulle nie verlaat nie.U is 'n genadige, 'n barmhartige God.

Nehemia 9

Nehemia 9:21-36