Nehemia 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle kinders het gekom en die land in besit geneem.U het die inwoners van die land, die Kanaäniete,voor u volk laat buigen hulle oorgegee in die mag van u volk.U volk kon doen wat hulle woumet die konings en die volke in die land.

Nehemia 9

Nehemia 9:15-32