Nehemia 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Veertig jaar lank het U vir hulle gesorg,hulle het niks kortgekom in die woestyn nie.Hulle klere het nie verslyt nie,hulle voete het nie geswel nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:18-23