Nehemia 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

het U in u groot barmhartigheidhulle nie in die woestyn gelos nie.Die wolkkolom het bedags nie van hulle af weggedraai niemaar hulle op die pad bly lei;die vuurkolom was snags daar om vir hulle lig te maakop die pad waar hulle langs moes trek.

Nehemia 9

Nehemia 9:17-26