Nehemia 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het die see gekloof voor hulle,hulle kon op droë grond daardeur trek;maar U het hulle agtervolgers in die vloedwaters gegooi soos 'n klip in magtige waters.

Nehemia 9

Nehemia 9:9-14