Nehemia 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

en dat hulle die oproep moet maak en dit in al die stede en in Jerusalem moet laat afkondig: “Gaan na die berge toe en bring olyftakke, olientakke, mirtetakke, palmtakke, takke met digte blare om hutte te maak soos dit voorgeskryf is.”

Nehemia 8

Nehemia 8:13-17