Nehemia 7:72 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die res van die mense het honderd ag en sestig kilogram goud, meer as 'n ton silwer en sewe en sestig stelle priesterklere gegee.

Nehemia 7

Nehemia 7:65-73