Nehemia 7:70 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party familiehoofde het bydraes gegee vir die werk. Die goewerneur het vir die fonds ag en 'n half kilogram goud, vyftig komme en vyf honderd en dertig stelle priesterklere gegee.

Nehemia 7

Nehemia 7:67-73