Nehemia 7:64 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie families het probeer vasstel of hulle in die registers opgeneem is, maar daar kon niks gevind word nie, en hulle is uit die priesterskap onthef.

Nehemia 7

Nehemia 7:59-73