Nehemia 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stad was uitgestrek en groot, met min mense daarin, en daar was nog nie genoeg huise gebou nie.

Nehemia 7

Nehemia 7:1-14