37. Lod, Gadid en Ono 721,
38. Senaä 3 930.
39. “Priesterfamilies:Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
40. Immer 1 052,
41. Pasgur 1 247,
42. Garim 1 017.
43. “Levitiese families:Jesua, uit die familie van Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,
44. sangers uit die Asafgroep 148,