Nehemia 7:35-45 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. Garim 320,

36. Jerigo 345,

37. Lod, Gadid en Ono 721,

38. Senaä 3 930.

39. “Priesterfamilies:Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,

40. Immer 1 052,

41. Pasgur 1 247,

42. Garim 1 017.

43. “Levitiese families:Jesua, uit die familie van Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,

44. sangers uit die Asafgroep 148,

45. poortwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.

Nehemia 7