31. Mikmas 122,
32. Bet-El en Ai 123,
33. Nebo 52,
34. Elam 1 254,
35. Garim 320,
36. Jerigo 345,
37. Lod, Gadid en Ono 721,
38. Senaä 3 930.
39. “Priesterfamilies:Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
40. Immer 1 052,
41. Pasgur 1 247,
42. Garim 1 017.
43. “Levitiese families:Jesua, uit die familie van Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,
44. sangers uit die Asafgroep 148,
45. poortwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai 138.
46. “Tempelslawe met hulle families:Siga, Gasufa, Tabbaot,