Nehemia 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het by Semaja seun van Delaja, seun van Mehetabel, gekom waar hy homself in sy huis toegesluit het. Hy het vir my gesê:“Kom ons ontmoet mekaar in die huis van God,binne-in die tempel,en laat ons dan die deure van die tempel sluit,want daar kom mense om jou dood te maak,hulle kom vannag om jou dood te maak.”

Nehemia 6

Nehemia 6:4-19