Nehemia 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die volk, gewapen met swaarde, spiese en pyle en boë, familiegewys ingedeel en hulle stelling laat inneem agter die muur onderkant elke plek waar die muur nog nie hoog genoeg was nie.

Nehemia 4

Nehemia 4:11-22