Nehemia 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nehemia, seun van Asbuk en gesagvoerder oor die halwe stadswyk Bet-Sur, het die volgende stuk herstel, tot regoor die Dawidsgrafte en tot by die gemesselde dam en die kwartiere van die lyfwag.

Nehemia 3

Nehemia 3:8-24