Nehemia 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Vullispoort self is herstel deur Malkija, seun van Rekab en gesagvoerder oor die stadswyk Bet-Kerem. Hy het die poort herbou en die deure, skarniere en sluitbalke ingesit.

Nehemia 3

Nehemia 3:13-15