Nehemia 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het by die goewerneurs in Wes-Eufraat gekom en die briewe van die koning aan hulle oorhandig. Die koning het offisiere en ruiters met my saamgestuur.

Nehemia 2

Nehemia 2:5-17