Nehemia 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe vir die koning gesê: “As die koning dit goedvind, as u dienaar op u goedgesindheid mag reken, stuur my na Juda toe, na die stad waar my voorvaders begrawe is, sodat ek die stad kan herbou.”

Nehemia 2

Nehemia 2:3-14