Nehemia 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het hulle gewaarsku en vir hulle gesê: “Waarom slaap julle hier teen die muur? As julle dit weer doen, sal ek julle straf.” Daarna het hulle nie weer op die sabbat gekom nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:18-30