Nehemia 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is presies wat julle voorvaders gedoen het, sodat ons God al hierdie onheil oor ons en oor hierdie stad gebring het! Nou vererger julle die toorn wat op Israel rus deur die sabbat te ontheilig!”

Nehemia 13

Nehemia 13:12-22