Nehemia 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het ek uitgevind dat die Leviete nie hulle aandeel aan onderhoud ontvang het nie, en dat hulle en die sangers wat dienswerk moes doen, weg is, elkeen na sy eie grond toe.

Nehemia 13

Nehemia 13:7-11