Nehemia 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die leiers van Juda op die muur laat klim en toe twee groot kore saamgestel. Die een het ek suid op die muur langs laat gaan tot by die Vullispoort.

Nehemia 12

Nehemia 12:29-41