Nehemia 11:31-36 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. Die Benjaminiete het gewoon in Geba, Mikmas, Aja, Bet-El en sy buiteposte,

32. Anatot, Nob, Ananeja,

33. Gasor, Rama, Gittajim,

34. Gadid, Seboïm, Neballat,

35. Lod, Ono en Vakmansdal.

36. Afdelings Leviete het ook in Juda en Benjamin gewoon.

Nehemia 11