Nehemia 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tempelslawe het op die Ofel gewoon. Hulle was onder die bevel van Siga en Gispa.

Nehemia 11

Nehemia 11:17-22