Nehemia 10:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

vir die offerbrood, die gereelde graanoffer, die gereelde brandoffer, die offers op sabbatte, nuwemane, vasgestelde feestye en besondere gewyde dae, vir die sondeoffer om vir Israel versoening te doen, en vir al die werk in die huis van ons God.

Nehemia 10

Nehemia 10:32-34