Nehemia 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die res van die gemeente, priesters, Leviete, poortwagte, sangers, tempelslawe en al die ander wat hulle van die heidenvolke afgeskei het met die oog op die wet van God, vrouens, seuns, dogters, almal wat reeds die nodige begrip gehad het,

Nehemia 10

Nehemia 10:24-38