Nehemia 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ag, Here, luister tog na die gebed van u dienaar en na die gebed van u dienaars, hulle vir wie dit 'n vreugde is om u Naam te eer. Laat my tog voorspoedig wees met wat ek vandag wil doen. Laat hierdie man my simpatiek gesind wees.”Ek was die koning se skinker.

Nehemia 1

Nehemia 1:4-11