Nahum 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit staan vas: Nineve word ontvolk,sy inwoners word weggevoer,sy slavinne kla soos duiwe wat koeren slaan hulleself op die bors.

Nahum 2

Nahum 2:3-8