Hy spreek die see aan en laat dit droog word,Hy laat al die riviere opdroog.Basan en Karmel verdor,die groenigheid op die Libanon verwelk.