Kyk daar, oor die berge kom 'n boodskapper aangehardloopwat goeie nuus aankondig:Vier jou feeste, Juda,betaal jou geloftes!Die verdrukker sal nie weer deur jou land trek nie,hy is verslaan, vernietig.