So sê die Here:Al is hulle hoe sterk, hoe baie,hulle sal afgemaai word en tot niet gaan.Ek het jou verneder, my volk,maar Ek sal jou nie weer verneder nie.