Miga 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

My vyand sal dit sien,hy sal deur skaamte oorval word,hy wat vir my vra: “Waar is die Here jou God?”Ek sal op my vyand neersien,hy sal plat getrap word soos modder op die straat.

Miga 7

Miga 7:1-18