Miga 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het jou uit Egipte gebring,Ek het jou uit die plek van slawerny gered,Ek het vir Moses gestuur om jou te lei,ook vir Aäron en Mirjam.

Miga 6

Miga 6:1-9