Miga 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Berge, vaste fondamente van die aarde,julle moet luister na die saak wat die Here het.Die Here het 'n saak teen sy volk,Hy het Israel aangekla.

Miga 6

Miga 6:1-6