Miga 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal saai, maar nie oes nie,jy sal olywe pars, maar jou nie met olie insmeer nie,jy sal druiwe pars, maar nie wyn drink nie.

Miga 6

Miga 6:5-16