Miga 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy, Betlehem-Efrata,jy is klein onder die families in Juda,maar uit jou sal daar iemand komwat aan My behoorten hy sal in Israel regeer.Sy begin lê ver terug,in die gryse verlede!

Miga 5

Miga 5:1-3