Miga 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak klaar en dors die gerwe, Sion!Ek maak jou sterk:Ek gee vir jou bronsklouesodat jy baie nasies kan vermorsel.Jy sal aan die Here wy wat hulle buitgemaak het,al hulle besittings aan die Koning van die hele wêreld.

Miga 4

Miga 4:6-14