Miga 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou leiers lewer uitspraak vir omkoopgeld,jou priesters gee onderrig teen salaris,jou profete maak voorspellings teen betaling,en tog verwag hulle hulp van die Here!Hulle sê: “Die Here is by ons, onheil sal ons nie tref nie.”

Miga 3

Miga 3:4-12