Matteus 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: “Wees gerus, dogter, jou geloof het jou gered.”Van daardie oomblik af was die vrou gesond.

Matteus 9

Matteus 9:16-30